Ek wil net vir BOET, die tikkop in Avlon Cresent se, jy het my kind van haar phone gister naby Spar Beetlestone Rd ge-rob.
Ek het dit raporteer, blacklisted, ge-block en die BlackBerry protect is installed op daai phone. Gaan haal maar gerus die phone by die drugpos want jy is by my en die drugbaas in die moeilikheid. Jy weet ons soek jou.
You can run but you cannot hide.
Jy het so ver gegaan om jou hand in my kind se puul-over te druk om by haar blouse se sak te kom.
I owe for that.
Regards
Sonlander Se Mense Gaan Jou Kry
Editor’s Notes: This little missive was placed as a comment to the listing for Die Son in the MyPE Business Directory – Die Son skyn op die Baai, aweh mense aweh.