{"id":146936,"date":"2019-10-03T15:47:26","date_gmt":"2019-10-03T13:47:26","guid":{"rendered":"http:\/\/www.myza.co.za\/just-property-kan-verhuurders-koste-verhogings-aan-hul-huurders-oordra\/"},"modified":"2019-10-03T15:47:26","modified_gmt":"2019-10-03T13:47:26","slug":"just-property-kan-verhuurders-koste-verhogings-aan-hul-huurders-oordra","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/just-property-kan-verhuurders-koste-verhogings-aan-hul-huurders-oordra\/","title":{"rendered":"Just Property \u2013 Kan verhuurders koste-verhogings aan hul huurders oordra?"},"content":{"rendered":"<p><a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/mypr.co.za\/submit\/\" rel=\"noopener noreferrer\">MyPR<\/a>: <strong><a target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer\">Just Property \u2013 Kan verhuurders koste-verhogings aan hul huurders oordra?<\/a>:<\/strong> <\/p>\n<p>Wat gebeur as die munisipaliteit jou eiendom herwaardeer en die eskalasie \u2018n dramatiese verhoging in tariewe beteken? Of as die versekering op jou belegging van \u2018n grasdakeiendom in Kaap St Francis deur die dak gaan? Of wanneer die heffings op jou deeltiteleiendom verhoog word? Kan verhuurders daarop aandring dat hul huurders help om die verskil te finansier deur \u2018n huurverhoging in te stel gedurende die termyn van die huur?<br \/> \u201cNee,\u201d s\u00ea Shaun Dubois, hoof van Just Property, Pietermaritzburg. \u201c\u2019n Verhuurder mag die huur op geen manier verhoog gedurende die huurperiode nie, tensy daar spesifiek hieroor ooreengekom is voordat die huurkontrak onderteken is.\u201d<\/p>\n<p>Dubois verduidelik dat hoewel dit baie meer gereeld in kommersi\u00eble huurkontrakte voorkom, sommige huurkontrakte wel klousules bevat wat verhuurders in staat stel om enige verhoging in hul koste verbonde aan die eiendom aan die huurder kan oordra.<\/p>\n<p>Daar is \u2018n aantal faktore wat die verhuurder se koste gedurende die huurtermyn kan verhoog. Soos die maande verbygaan, sal die Reserwebank se repokoers styg en daal, wat die prima uitleenkoers be\u00efnvloed en dus moontlik wat die verhuurder op sy verband betaal, maar Dubois het nog nooit gesien dat \u2018n rentekoersverhoging aan \u2018n huurder oorgedra word nie..<\/p>\n<p>Die algemeenste verhogings wat daartoe kan lei dat so \u2018n bepaling in die huurkontrak toegepas word, is wanneer munisipale tariewe styg. Dubois s\u00ea hy het ook al gesien dat \u2018n klousule ingesluit word om enige verhogings in premies te dek, maar noem dat dit uiters skaars is.<br \/> Dit is belangrik om daarop te let dat die Verbruikersbeskermingswet verbied dat verhuurders en huurders \u201cbuite die wet mag kontrakteer\u201d. Sommige verduidelik dat dit beteken dat \u2018n huurkontrak nie \u2018n spesifieke eskaleringspersentasie vir die hernuwing kan bevat nie, en dat verhogings by elke hernuwing heronderhandel moet word.<\/p>\n<p>Verhuurders wat dus ho\u00ebr kostes in die gesig staar, kan daarom dalk probeer om die maandelikse huur teen hernuwingstyd te verhoog met die bedrag wat benodig word om sodanige koste te dek. Dubois raai eienaars aan om ingedagte te hou dat hulle ingevolge die onbillike praktyk regulasies die huurder niks minder as twee maande (40 werksdae) kennis moet gee van \u2018n verhoging.<\/p>\n<p>\u201c\u2018n Verhoging in ooreenstemming met die verbruikersprysindeks is die veiligste om toe te pas,\u201d s\u00ea Dubois, \u201cmaar huurders sal altyd minder verkies, en verhuurders sal altyd meer wil h\u00ea. In die afgelope jaar was eskalasies byna standaard 10%, maar die mark het verander en in baie gevalle het die verhogingspersentasie afgeneem.\u201d<\/p>\n<p>Dus, as jy \u2018n tariefverwante verhoging bo die VPI voeg, kan jy \u2018n goeie huurder verloor. \u201cEskalasies moet regverdig wees,\u201d waarsku Dubois. \u201cDaarby ges\u00ea, daar is geen wetgewing wat die eskalasie toename reguleer nie.\u201d<\/p>\n<p>Wat is die oplossing? Is daar alternatiewe opsies vir verhuurders, by wie sommige groot aanpassings in hul waardasies sal ondervind, en daarom stewige rentekoersverhogings? \u201cAlbei partye moet in goeder trou onderhandel, met inagneming van die betalingsgeskiedenis van die huurder en ander positiewe of negatiewe inligting,\u201d s\u00ea Dubois.<\/p>\n<p>Soos Dubois dit verduidelik, is dit van belang dat solank die ondertekende huurkontrak vertoon dat albei partye \u2019n spesifieke verhoging of koste moontlik gemaak het, so \u2018n verhoging wettig sal wees. Hy waarsku teen die instelling van \u2018n \u201cspesiale heffing\u201d: \u201cAl is dit wettig, sou so \u2018n stap baie ongewoon wees en nie aangemoedig word nie.\u201d<\/p>\n<p>Volgens Dubois is dit noodsaaklik dat verhuurders rekening hou van moontlike verhogings in heffings, rentekoerse en die gevolge van rentekoersverhogings of dalings wanneer hulle \u2018n beleggingseiendom koop, en ook wanneer hulle dit bemark. Dit is ver beter om \u2018n gerespekteerde eiendomsagent te kry wat die mark ken om jou te adviseer, en sorg dat jy nooit jou beleggings so baie uitbrei tot die punt waar \u2018n verhoging of \u2018n wanbetalende huurder jou in \u2018n situasie kan plaas waar jy die vooruitsig in die gesig moet staar waar die eiendom dalk terug geneem word deur die instansie by wie jy \u2019n verband het nie.<\/p>\n<p>\u201cOngelukkig het ons gereeld met eienaars te doen wat desperaat is om te verkoop omdat hulle \u2018n huurder privaat gekontrakteer het wat nie by die betalings ooreenkoms hou nie,\u201d s\u00ea Paul Stevens, hoof uitvoerende beampte van Just Property. \u201cEienaars wat nie hul verband kan dek nie, moet die bank so gou as moontlik oor die situasie in kennis stel en die eiendom dan probeer verkoop. Dikwels wag eienaars eers totdat hul hofstukke van hul bank ontvang voordat hulle met die bank onderhandel. Dit is nog steeds moontlik om die eiendom te verkoop, maar hoe langer die eienaar dit uitstel om die bank in te lig oor die situasie, hoe verder verminder die kanse dat hy of sy by die bank toestemming kan kry vir die verkoop van die eiendom en om regstappe vanaf die bank te vertraag om so te kan doen.\u201d<\/p>\n<p>Watter advies het Dubois vir \u2018n huurder wat hom \/ haar in \u2018n situasie bevind waar hul huur met meer as die VPI verhoog word om stygende kostes te dek? \u201cGelukkig het huurders maklike toegang tot soortgelyke eiendomme rondom hulle te danke aan die internet,\u201d s\u00ea Dubois. \u201cVerhuisingskoste moet in ag geneem word, maar as die verhoging te veel of onbillik vir hul is, moet hulle dan hul verhuurder of huuragent behoorlik kennis gee daaroor en alternatiewe behuising soek.\u201d<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/mypr.co.za\/contact\/featured\/\" rel=\"noopener noreferrer\">CLICK HERE to submit your press release to MyPR.co.za<\/a>.<\/p>\n<p>: <strong><small><em><a target=\"_blank\" rel=\"nofollow noopener noreferrer\" href=\"http:\/\/mypr.co.za\/just-property-kan-verhuurders-koste-verhogings-aan-hul-huurders-oordra\/\">MyPR<\/a> PaddingtonStationPR<\/em><\/small><\/strong><\/p>\n<p><a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/mypr.co.za\/submit\/\" rel=\"noopener noreferrer\">CLICK HERE<\/a> to submit your news to <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/mypr.co.za\/submit\/\" rel=\"noopener noreferrer\">www.MyPR.co.za<\/a>.<\/p>\n<p>\n<a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.mypr.co.za\/submit\" rel=\"noopener noreferrer\">Click here to submit your Cape Town News<\/a> \u2013 free.<\/p>\n<p>\n<strong>Have you tried:<\/strong> <a target=\"_blank\" href=\"https:\/\/abmarine.co.za\" rel=\"noopener noreferrer\">Whale and Dolphin Watching in Algoa Bay<\/a>?<\/p>\n<p>\n<strong>Quick Cape Town Fact:<\/strong> The City of Cape Town\u2019s motto is \u2018Spes Bona\u2019 which is Latin for \u2018Good Hope\u2019.<\/p>\n<p \/>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>MyPR: Just Property \u2013 Kan verhuurders koste-verhogings aan hul huurders oordra?: Wat gebeur as die munisipaliteit jou eiendom herwaardeer en die eskalasie \u2018n dramatiese verhoging in tariewe beteken? Of as die versekering op jou belegging van \u2018n grasdakeiendom in Kaap St Francis deur die dak gaan? Of wanneer die heffings op jou deeltiteleiendom verhoog word? [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_genesis_hide_title":false,"_genesis_hide_breadcrumbs":false,"_genesis_hide_singular_image":false,"_genesis_hide_footer_widgets":false,"_genesis_custom_body_class":"","_genesis_custom_post_class":"","_genesis_layout":"","ngg_post_thumbnail":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":true,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"font":"","enabled":false},"version":2}},"categories":[3331],"tags":[25,1737,77,3333],"class_list":{"0":"post-146936","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","6":"category-cape-town","7":"tag-cape-town-2","8":"tag-government","9":"tag-municipality","10":"tag-mycapetown-co-za","11":"entry"},"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/146936","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=146936"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/146936\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=146936"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=146936"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=146936"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}