{"id":5674,"date":"2011-11-26T07:18:18","date_gmt":"2011-11-26T05:18:18","guid":{"rendered":"http:\/\/www.myza.co.za\/?p=5674"},"modified":"2011-11-26T07:18:18","modified_gmt":"2011-11-26T05:18:18","slug":"grootbrak-grabadoo-kry-jou-aan-die-beweeg-suid-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/grootbrak-grabadoo-kry-jou-aan-die-beweeg-suid-afrika\/","title":{"rendered":"Grootbrak Grabadoo kry jou aan die beweeg, Suid-Afrika!"},"content":{"rendered":"<p>November is Internasionale Diabetes Bewusmakingsmaand en reg oor die media kanale is daar \u2018n groot beweging, nie net na \u2018n groter bewustheid van die kwellende kondisie nie, maar na beweging. Beweeg SA is \u2018n inisiatief deur verskeie organisasies geskoei daarop om Suid-Afrikaners aan die wikkel te kry.<\/p>\n<p>Diabetes is \u2018n kondisie waar die hoeveelheid suiker (glukose) in die bloed te hoog is. Dit is \u2018n sogenaamde \u201cleefstyl siekte\u201d wat beteken dat dit veroorsaak kan word deur die manier wat ons lewe. Bykans 6.5 miljoen Suid-Afrikaners en meer as 346 miljoen mense w\u00eareldwyd ly aan diabetes. \u2018n Verbysterende 80% van mense met diabetes sterf aan hartkondisies en 50% het \u2018n ho\u00eb kolesterolvlak.<\/p>\n<p>Al is daar geen kuur vir diabetes nie, is daar baie bewyse (volgens die Internasionale Diabetes Fonds of IDF) wat wys dat \u2018n gesonde liggaamsgewig en gemiddelde fisiese aktiwiteit die ontwikkeling van Tipe 2 diabetes kan verhoed. \u2018n Daaglikse oefenplan van 30 minute (deur middel van dans, swem, vinnig stap of fietsry) kan \u2018n mens se risiko met tot 40% verminder.<\/p>\n<p>Die Grootbrak Grabadoo is al 9 jaar lank besig om mense se oefengees aan te wakker met \u2018n pret dag vol beweging vir die hele gesin, van kranige atleet tot langs die strand stapper. Hierdie jaar vind die geleentheid op 31 Desember plaas; net betyds om die nuwe jaar sommer op \u2018n adrenalien gevulde, endorfien gelaaide noot af te skop.<\/p>\n<p>As jy \u2018n kranige stapper of drawer is, kan jy vir die 4.8km roete inskryf. Padfietsryers kan hulle oefening inkry voor die Argus deur in te skryf vir of die 20 of die 40km roetes. Bergfietsryers kan hulle tande slyp vir 15, 35 of die nuwe verlengde roete, die 70km met van die mooiste uitsigte in die Suid-Kaap (indien jy asem of tyd het om dit in te neem).<\/p>\n<p>Inskrywings is oop! Belangstellendes kan by Chas Everitt kantore in George, Sedgefield en Grootbrakrivier of aanlyn hulle deelname bespreek by www.online.co.za. Inskrywings is reeds oop en die eerste 1200 inskrywings kry wonderlike somer geskenkpakkies waaronder \u2018n lekker 8ta verrassing. Alle deelnemers wat klaarmaak kry \u2018n medalje, \u2018n Mitchum geskenk en Powerade.<\/p>\n<p>Die beweging na beweging is gewis \u2018n welkome stappie (vinning) in die regte rigting. Kry jou litte los en skryf in vir die Grootbrak Grabadoo en gaan jou 2012 op \u2018n drafstap in.<\/p>\n<p>Vir meer inligting oor hierdie opwindende geleentheid wat vanjaar vir die negende keer plaasvind, kan Mimi Finestone gekontak word op 084 583 3144, epos mimi@gojipr.net of besoek www.gojipr.net om te kyk hoe die vorige jare se feestelikheid gelyk het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: center;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full aligncenter wp-image-5675\" src=\"http:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-content\/uploads\/2011\/11\/Photo-6.jpg\" alt=\"Photo-6\" width=\"595\" height=\"819\" srcset=\"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-content\/uploads\/2011\/11\/Photo-6.jpg 581w, https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-content\/uploads\/2011\/11\/Photo-6-217x300.jpg 217w\" sizes=\"auto, (max-width: 595px) 100vw, 595px\" \/><\/p>\n<div class=\"adsense\">\n<div class=\"widget widget_text\">\n<div class=\"widget-wrap\"><strong>Author:<\/strong> Nadia Du Plessis<\/p>\n<p><strong>Web Site:<\/strong> <a href=\"http:\/\/www.gojipr.net\" target=\"_blank\">http:\/\/www.gojipr.net<\/a><\/div>\n<\/div>\n<\/div>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>November is Internasionale Diabetes Bewusmakingsmaand en reg oor die media kanale is daar \u2018n groot beweging, nie net na \u2018n groter bewustheid van die kwellende kondisie nie, maar na beweging. Beweeg SA is \u2018n inisiatief deur verskeie organisasies geskoei daarop om Suid-Afrikaners aan die wikkel te kry. Diabetes is \u2018n kondisie waar die hoeveelheid suiker [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_genesis_hide_title":false,"_genesis_hide_breadcrumbs":false,"_genesis_hide_singular_image":false,"_genesis_hide_footer_widgets":false,"_genesis_custom_body_class":"","_genesis_custom_post_class":"","_genesis_layout":"","ngg_post_thumbnail":0,"_jetpack_memberships_contains_paid_content":false,"footnotes":"","jetpack_publicize_message":"","jetpack_publicize_feature_enabled":true,"jetpack_social_post_already_shared":false,"jetpack_social_options":{"image_generator_settings":{"template":"highway","default_image_id":0,"font":"","enabled":false},"version":2}},"categories":[1],"tags":[2209,2208,2206,2207,2205],"class_list":{"0":"post-5674","1":"post","2":"type-post","3":"status-publish","4":"format-standard","6":"category-south-africa","7":"tag-15km-35km-70km-roetes","8":"tag-20km-of-40km-roete","9":"tag-31-desember","10":"tag-4-8km-roete","11":"tag-grootbrak-grabadoo","12":"entry","13":"has-post-thumbnail"},"jetpack_publicize_connections":[],"jetpack_featured_media_url":"","jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5674","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5674"}],"version-history":[{"count":2,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5674\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":5693,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5674\/revisions\/5693"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5674"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5674"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.myza.co.za\/press\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5674"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}