Movie Premiere – Music Documentary
In Februarie 2012 het vier liedjieskrywers die onbekende ingestap. Hulle moes `n hele album se musiek in drie dae skryf.
Hulle moes vars inspirasie kry. Die Karoo se sterre, vlaktes en mense het hulle geroep. Hierdie is hulle storie… met Retief Burger,Louis Brittz, Neil Buchner en Helmut Meijer
Computicket : Music
Click here to add your music event for free on MyZA
Music Scores.com.
Download Classical Sheet Music. Originals And Arrangements For All Abilities And Instruments.
Music Scores.com.
Previous: MTN Joyous Celebration 16
Next: Joseph Clark – Unplugged