Movie Premiere - Music DocumentaryIn Februarie 2012 het vier liedjieskrywers die onbekende ingestap. Hulle moes `n hele album se musiek in drie dae skryf.Hulle moes vars inspirasie kry. Die Karoo se sterre, vlaktes en mense het hulle geroep. Hierdie is hulle storie... met Retief Burger,Louis Brittz, Neil Buchner en Helmut Meijer Computicket : Music Click here to add your … [Read more...] about In Verwondering