November is Internasionale Diabetes Bewusmakingsmaand en reg oor die media kanale is daar ‘n groot beweging, nie net na ‘n groter bewustheid van die kwellende kondisie nie, maar na beweging. Beweeg SA is ‘n inisiatief deur verskeie organisasies geskoei daarop om Suid-Afrikaners aan die wikkel te kry. Diabetes is ‘n kondisie waar die hoeveelheid suiker (glukose) in die bloed … [Read more...] about Grootbrak Grabadoo kry jou aan die beweeg, Suid-Afrika!
