Die tiende jaarlikse Diaz Strand Hotel Summer Sun Festival het wel ‘n tema van maskers, maar as dit kom by die vele kompetisies en gebeurtenise op die oord hierdie Desember, is die ontmaskering van hope somer pret vir seker op die kaarte. Soos in die verlede is die program volgestop met die wonderlikste vermaak en kompetisies vir die hele gesin en vir die dekade vieringe van … [Read more...] about Diaz Strand Hotel – ‘n Karnaval van skoonhede en pryse
