Die nuutgestigde François Ferreira Akademie is Dinsdagaand by ‘n glansgeleentheid by die Eden School of Culinary Art bekendgestel. Gaste, borge, medewerkers en vriende het met afwagting toegekyk toe François Ferreira & Carol Wicht trots die sluier gelig het op die toekoms van die Eden School of Culinary Art. Die François Ferreira Akademie word die meester handelsmerk, … [Read more...] about Sluier lig op opwindende nuwe verwikkelinge by EDEN School of Culinary Art
